Skip to content

MK-party verwelkom SOE-bevindings oor Nkandla-verbeterings [KLANK]

# Die MK-party sê die Spesiale Ondersoekeenheid se bevindings oor die verbeterings aan oudpresident Jacob Zuma se woning in Nkandla, KwaZulu-Natal, laat vrae ontstaan ​​oor wie verantwoordelik gehou moet word vir die koste van die projek. Die sekretaris-generaal van die party, Sibonelo Nomvalo, sê die SOE se bevinding dat die betrokke argitek 156-miljoen-rand aan die staat moet betaal, is teenstrydig met die weergawe dat slegs Zuma verantwoordelik is vir die terugbetaling van geld wat verband hou met die opgraderings:

ENG NomvaloOnNkandlaUpgrades