Skip to content

DIRCO gebruik missies in China om vermiste Suid-Afrikaners in Nepal te vind [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking werk deur Suid-Afrika se diplomatieke missies in China om ses Suid-Afrikaners op te spoor wat in Nepal vermis word. Die ses, wat vermoedelik uit KwaZulu-Natal kom, is onbereikbaar sedert dodelike kitsvloede Woensdag die Bhote Koshi-riviergebied naby die Tibetaanse grens getref het. Ntshavheni sê DIRCO bly in kontak met die families en die owerhede:

ENG NtshavheniOnMissingCitizens