# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê aanvalle op polisielede is aanvalle op die oppergesag van die reg en die gesag van die demokratiese staat. Dit volg ná die onlangse moorde op polisielede in Reigerpark, Gauteng, en Knysna in die Wes-Kaap. Cachalia het tydens ‘n nuuskonferensie oor die misdaadstatistiek vir April tot Junie gesê die verlies van polisielede raak die hele land. Hy het sy meegevoel met die gesinne betuig:
Cachalia waarsku aanvalle op geregsdienaars ondermyn oppergesag van die reg [KLANK]
ENG CachaliaOnRuleOfLaw