# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die raad van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aangemoedig om stelsels, beheer en bestuur te versterk. Hy het met die raad vergader oor die inwerkingstelling van ‘n hofbevel, deurlopendheid en die toekomstige funksionering van die skema. Dit gaan oor van administrasie na tussentydse ooreenkomste soos die hof bepaal het. Manamela sê die hofbevel het nie die onderliggende probleme opgelos nie:
Minister Manamela sê hoofdoel is om te verseker hulpskema vir studente het beter stelsels en beheer [KLANK]
ENG ManamelaONBoard