Skip to content

Top 10-finaliste vir Standard Bank se nasionale Kasi-kleinsakekompetisie aangewys [KLANK]

# Standard Bank het die tien finaliste vir sy Nasionale Kasi-kleinsakekompetisie aangekondig. Hulle sal môre tydens die Kasi-kleinsakeberaad in Gqeberha meeding om die groot prys van ‘n miljoen-rand. Die groep bestaan uit nege provinsiale wenners en een deelnemer wat die publiek aangewys het. Die entrepreneurs werk in verskeie bedrywe, insluitend landbou, gesondheidsorg, vervaardiging en bouwerk. Standard Bank se ontwikkelingshoof, Naledzani Mosomane, sê die kompetisie beklemtoon die uitsonderlike talent in gemeenskappe:

ENG MosomaneOnFinalist