Skip to content

SASSA-begunstigdes se sperdatum nader om oor te skakel na Posbank-swartkaarte [KLANK]

# Die Posbank het bykans 80-duisend begunstigdes van maatskaplike toelaes gevra om betyds oor te skakel van SASSA se gouekaarte na die Posbank se swartkaarte. Die sperdatum is Maandag. Meer as 1,8-miljoen begunstigdes het reeds oorgeskakel sedert die proses verlede jaar begin het. Woordvoerder Bongani Diako sê bykomende bedryfs-maatreëls is ingestel by kaartvervangingspunte om die verwagte toename in die laaste dae voor die sperdatum te hanteer:

ENG DiakoONBlackCards