Skip to content

Ramaphosa stel ANC-manifes bekend om stemme terug te wen in die plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]

# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die party se manifes sit ses sleutelaksies uiteen wat daarop gemik is om plaaslike regering reg te stel, basiese dienste te verbeter en munisipaliteite te bou wat vir die mense werk. Hy het gister die ANC se 2026-verkiesingsmanifes vir plaaslike regering by Riversidepark in Diepsloot, noord van Johannesburg, bekendgestel. Die ses prioriteite sluit in, die verskaffing van basiese dienste, die versekering van gesonde munisipale finansies en die bou van munisipaliteite wat na inwoners luister. Ramaphosa sê die manifes weerspieël die stem van Suid-Afrikaners:

ENG RamaphosaOnManifesto