Skip to content

TikTok gaan R6,4-miljard opdok vir ‘n skikking oor die aanlyn privaatheidswette vir kinders

# Die Amerikaanse Departement van Justisie sê TikTok en ByteDance het ooreengekom om 6,4-miljard-rand te betaal vir die skikking van eise na die sosialemediaplatform Amerikaanse wette op die beskerming van kinders se aanlyn privaatheid oortree het. TikTok het data van sy jong gebruikers ingesamel en behou sonder om ouers in kennis te stel of hul toestemming te vra. Die regsgeding, wat voortgespruit uit ‘n ondersoek deur die Federale Handelskommissie, beweer TikTok het kinders sedert 2019 willens en wetens toegelaat om rekeninge te skep en met volwassenes op die platform te kommunikeer.