Skip to content

Grensbestuursowerheid toets Ebola-gereedheid by die besige Beitbrug-grenspos [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid het ‘n tweede Ebola-simulasie-oefening by die Beitbrug-grenspos in Limpopo uitgevoer. Die tweedaagse oefening het Suid-Afrika se vermoë getoets om ‘n vermeende Ebola-geval op te spoor, te isoleer en daarop te reageer, terwyl die koördinering tussen gesondheids-, nood-, wetstoepassings- en grensowerhede versterk is. Mmemme Mogotsi van die owerheid sê die oefening is daarop gemik om die voorbereiding vir openbare gesondheidsnoodgevalle by besige toegangspunte te verbeter:

ENG MogotsiOnEbolaSimulation