Skip to content

DA waarsku die Wes-Kaap kan verlengde brandseisoen ervaar met dreigende El Niño [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaap berei voor vir ‘n baie langer en meer ernstige brandseisoen as gevolg van El Niño en klimaatsverandering. Die provinsie se hoërisiko-brandperiode sal na verwagting van Oktober tot Mei duur. Opleiding van brandbestryders is vervroeg, terwyl owerhede indringerplantegroei skoonmaak en helikopters en waterbomme voorberei. Dave Bryant van die party sê ‘n gesamentlike poging is nodig om gemeenskappe, eiendom, biodiversiteit en watervoorrade te beskerm:

ENG BryantOnFireSeason