Skip to content

Adams maak regstellings aan sy getuienis oor die Orlando-polisiestasie en polisiedossiere [KLANK]

# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het aspekte van sy getuienis voor die Madlanga-kommissie reggestel. Hy het erken hy het Getuie G ontmoet voor hy in die Orlando-polisiestasie in Gauteng ‘n saak gemaak het oor die beweerde misbruik van die polisie se geheime fonds. Adams het ook sy siening oor luitenant-generaal Peter Jacobs en polisiedossiere verduidelik en gesê hy het staatgemaak op getuienis van luitenant-generaal Hilda Senthumule:

ENG-AdamsOnSenthumule