# Die vakbond GIWUSA is bekommerd oor die konsep-hersiene elektrisiteitsprysbeleid. Dit stel ontbondelde, deursigtige fakturering in, beperk die verskuiwing van wanbetalingsverliese na verbruikers wat hulle verpligtinge nakom, brei gratis basiese toegang tot elektrisiteit uit en stel konsessie-tariewe vas vir sleutelnywerhede in nood. Zaki Mamdoo van GIWUSA sê die beginpunt van enige elektrisiteitsbeleid moet nie wees dat huishoudings moet betaal vir die verhaling van handelskoste van die produksie en verspreiding van elektrisiteit nie:
GIWUSA verwerp die kommersialisering van Suid-Afrika se kragstelsel [KLANK]
ENG MamdooONSystem