# Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê Kaapstad het die afgelope vyf jaar ‘n baken van hoop geword met rekord infrastruktuur-beleggings wat gelei het tot 50-persent van die werkgroei in alle metro’s. Hy het sy laaste toespraak van die termyn voor die raad gelewer. Hill-Lewis het die kollig laat val op besteding van 12,3-miljard-rand aan infrastruktuur, vordering met openbare veiligheid, insluitend die ontplooiing van meer as een-duisend-300 bykomende munisipale polisiebeamptes, en beleggings in veiligheidstegnologie:
Burgemeester Hill-Lewis sê Kaapstad is Suid-Afrika se stad van hoop [KLANK]
AFR LewisONHope