Skip to content

AfriForum sê nuwe elektristeitbeleid is waardeloos sonder deeglike toepassing [KLANK]

# AfriForum sê die bygewerkte elektrisiteitsprysbeleid sal min waarde hê tensy die energiereguleerder, Nersa, bestaande elektrisiteitswette en -reëls behoorlik afdwing. Morné Mostert van Afriforum sê swak regulering dwing verbruikers om hoër elektrisiteitsrekeninge te betaal, terwyl sommige munisipaliteite nie aan basiese vereistes voldoen nie. Mostert sê die reguleerder moet verseker dat elektrisiteitstariewe behoorlik op die koste van kragvoorsiening gebaseer is:

AFR MostertOnElectricityPolicy