# Die Wes-Kaapse regering sê 82 persent van die provinsie veekudde is teen bek-en-klouseer ingeënt. Byna 480-duisend entstofdosisse is aan kommersiële en bestaansveeboere in alle distrikte toegedien. Dit is gedoen om boere, werkgeleenthede, voedselsekerheid en die provinsie se landbou-ekonomie te beskerm. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê 28 uitbrekings is steeds aktief, terwyl elf opgelos is:
82% van Wes-Kaap se veekudde teen bek-en-klouseer ingeënt [KLANK]
AFR MeyerOnVaccinatedLivestock