Skip to content

DA sê Emfuleni skuld krediteure meer as R11-miljard [KLANK]

# Die DA sê die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se skuld plaas plaaslike ondernemings onder finansiële druk, met sommige wat ernstige probleme ondervind omdat hulle nie betyds vir gelewerde dienste betaal word nie. Volgens die party skuld die munisipaliteit meer as elf-miljard-rand aan krediteure, insluitend miljarde wat aan Eskom en Rand Water verskuldig is. Kingsol Chabalala van die DA sê die skuld het bygedra tot water- en elektrisiteitsonderbrekings en ontwrigtings in vullisverwydering:

ENG ChabalalaOnCreditors