# Die Hooggeregshof in Johannesburg het ’n finale uitstel tot 18 September toegestaan aan Victor Majola, die vermeende meesterbrein agter die huurmoord opWarrick “DJ Warras” Stock. Majola se prokureur, Piet Du Plessis, het aan die hof gesê sy firma is nie ten volle befonds om Majola te verteenwoordig nie. Hy het gesê Regshulp Suid-Afrika sal alternatiewe verteenwoordiging reël. Die verdediging is tot die volgende hofverskyning tyd gegee om die regsverteenwoordigingskwessie op te los:
Majola-moordverhoor kry finale uitstel weens regskoste [KLANK]
ENG-DuPlessisOnMajola