# Die DA in Limpopo sê munisipaliteite mors miljoene op finansiële konsultante terwyl hulle steeds sukkel met swak finansiële verslagdoening. Volgens die party het al 27 munisipaliteite gesamentlik 236-miljoen-rand aan konsultante in die 2024/2025-boekjaar bestee, maar 20 munisipaliteite het steeds finansiële state met groot foute ingedien. Jacques Smalle van die DA sê swak finansiële beheermaatreëls en ‘n gebrek aan geskoolde personeel dra by tot die provinsie se munisipale finansiële probleme:
DA blameer kaderontplooiing vir Limpopo se munisipale finansiële krisis [KLANK]
ENG SmalleOnConsultants