Skip to content

DA verwerp ‘n verdere R200-miljoen reddingsboei vir sukkelende GNT [KLANK]

# Die DA in Limpopo sê Great North Transport is op die rand van ineenstorting al het hy sedert 2016 al byna een-miljard-rand in belastingbetalerbefondsing ontvang. Die party is teen ‘n verdere reddingsboei van 200-miljoen-rand gekant. Jacques Smalle van die DA sê die staatsbeheerde streekbusmaatskappy het tot die einde van hierdie maand om ‘n plan aan die Maatskappye- en Intellektuele Eiendomskommissie voor te lê, anders kan werksaamhede gestop of die maatskappy onder sakeredding geplaas word:

ENG SmalleOnBusCompany