Skip to content

Krugerwildtuin se R950-miljoen vloedherstelprojek is goed op dreef [KLANK]

# Die Nasionale Krugerwildtuin in Mpumalanga en Limpopo beplan ‘n groot infrastruktuur-opknapping na die ernstige oorstromings in Januarie, met herstelwerk wat na verwagting sowat 950-miljoen-rand sal kos. Die vloede het paaie, akkommodasie en waterinfrastruktuur beskadig. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê werk is nou aan die gang om die beskadigde fasiliteite te herbou en te verbeter, met sommige areas van die Letaba-ruskamp wat na verwagting volgende maand sal heropen:

ENG MaynierOnRecovery