# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sesi Baloyi, vra dat die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi aanspreeklik gehou word nadat getuienis aangedui het hy het polisiebriefhoofde vir privaat transaksies gebruik. Die hoof-getuienisleier, Matthew Chaskalson, het WhatsApp-boodskappe oor Nkosi en die vermoorde taxibaas Jothan Msibi voorgelê. Hy sê dit toon na bewering hoe Nkosi instem om ‘n konsepbrief oor ‘n demonstrasie van produkte met dubbele gebruik in Suid-Afrika op ‘n polisiebriefhoof te plaas:
Kommissie hoor sersant Nkosi het na bewering polisie-briefhoof onwettig gebruik [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnSAPSLetterhead