Skip to content

Stad Kaapstad vra vir privaat beleggers om bekostigbare behuising te versnel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad bied ‘n beleggingsverbindingskonferensie aan by Century City om bekostigbare behuisingslewering te versnel en privaatsektorbeleggings te lok. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, het aan die SABC gesê die stygende bevolking maak behuising ‘n toenemend dringende behoefte. Die konferensie bespreek die ontsluiting van munisipale grond, die stroomlyning van ontwikkelingsregulasies, en die bevordering van groen en alternatiewe boutegnologieë. Hy sê vennootskappe met beleggers is noodsaaklik vir meer bekostigbare behuising:

ENG-PophaimOnHousing