Skip to content

Heroes- en Nashville-ster Hayden Panettiere sterf op 36

# Die aktrise Hayden Panettiere wat bekend is vir haar tolle in Heroes, Nashville en in Scream 4, is op 36-jarige leeftyd dood. Sy het as vierjarige ʼn rol vertolk in die gewilde Amerikaanse sepie, One Life to Live. Panettiere het ook die rol van ʼn rasieleier in die wetenskapsfiksie Heroes vertolk met die gawe om haar liggaam self te kan genees, gevolg deur Nashville, waarin sy ʼn jong countrymusiek-ster gespeel het. Die omstandighede rondom haar dood is nie bekend nie. Haar pa, Skip Panettiere, beskryf haar as ʼn ongelooflike lig en natuurkrag.