# Die ACDP doen ‘n beroep op die regering om die stryd teen bendegeweld in gemeenskappe regoor die land dringend eerste te stel. Palesa Yates van die party sê die onlangse sinnelose moorde in Reigerpark, Gauteng, op twee jong vroue en twee polisiebeamptes is ‘n goeie voorbeeld hiervan. Sy voer aan dat gewone polisie-ontplooiings nie genoeg is om misdaadsindikate te stop nie. Yates sê drastiese optrede is nodig in die vorm van teen-bendewetgewing:
ACDP sê drastiese optrede is nodig in die vorm van teen-bende wetgewing [KLANK]
ENG YatesONLegislation