Skip to content

DA wen groot hofoorwinning teen sensuur op politieke advertensies [KLANK]

# Die DA het die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom waarvolgens sleutelaspekte van OKOSA se verkiesingsuitsaairegulasies ongrondwetlik en onwettig verklaar is. Ashor Sarupen van die DA sê die Hof het verligting toegestaan ​​deur ‘n dringende meganisme te skep vir geskille oor politieke advertensies en partyverkiesingsuitsendings wat afgekeur is. Hy sê daar is ook bevind dit is onwettig en ongrondwetlik om lede van die publiek en openbare belange-organisasies uit te sluit om politieke uitsendings uit te daag of af te keur:

ENG SarupenONAdvertising