# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gevra om die stryd teen honger te versterk. Die minister het in sy afsluitingsrede tydens die vergadering van die SAOG-ministersraad in Durban, KwaZulu-Natal, die vordering geloof wat Tanzanië, Zambië, Zimbabwe en Namibië gemaak het in hul pogings om honger te bekamp. Lamola sê 58-miljoen mense in die streek leef egter steeds met die onsekerheid of daar kos op die tafel gaan wees:
Minister Lamola vra SAOG-streek om stryd teen honger te versterk [KLANK]
ENG LamolaONHunger