# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is “diep beskaamd” oor aanvalle op buitelandse burgers. Sy opmerkings kom te midde van kommer oor aanvalle wat op migrante en ander buitelanders gemik is. Ramaphosa het voor ‘n vergadering van die leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban gesê geweld en xenofobie het geen plek in Suid-Afrika nie, en die regering is daartoe verbind om almal wat binne die landsgrense woon, te beskerm:
Ramaphosa sê Suid-Afrika is ‘diep beskaamd’ oor aanvalle op buitelandse burgers [KLANK]
ENG RamaphosaOnForeignNationals