# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, verstaan nie waarom hy aangekeer is en nie bloot versoek is om ‘n waarskuwingsverklaring af te lê nie. Hy staan in die Landdroshof in Pinetown, KwaZulu-Natal, tereg op aanklagte van bedrog en regsverydeling. Die saak is tot 11 September uitgestel, terwyl hy volgende week voor die Madlanga-kommissie sal getuig. Adams beskuldig die Parlement van betrokkenheid by geskille oor sy parlementêre skootrekenaar:
Adams bevraagteken inhegtenisneming en betwis Parlement se skootrekenaar-bewerings [KLANK]
ENG-AdamsOnMadlanga-Parliament