Skip to content

Ramaphosa beklemtoon vervaardiging is steeds van kardinale belang vir die land se ekonomiese en nywerheidstoekoms [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se metaal- en ingenieursektor het besondere veerkragtigheid getoon ondanks toenemende uitdagings. Hy het na knelpunte verwys tydens ‘n presidensiële sake-ontbyt van die Staal- en Ingenieursnywerheidsfederasie van Suider-Afrika in Ekurhuleni, Gauteng. Ramaphosa beklemtoon swak binnelandse aanvraag, logistieke beperkings, hoë elektrisiteitskoste, stuikelblokke in infrastruktuur, stygende invoer-mededinging, brose wêreldwye staalaanvraag en oortollige produksie-vermoë dra by tot die druk. Hy waarsku vertraagde beleggings, nouer winsgrense en onderbenutte fabrieke bedreig werksgeleenthede:

ENG-RamaphosaOnManufacturing