Skip to content

Ramaphosa loof elektroniese reismagtigingstelsel as mylpaal om openbare dienste te moderniseer [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal toerisme, handel en belegging ‘n hupstoot gee deur reis na Suid-Afrika vinniger en makliker te maak. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng gesê kwalifiserende reisigers sal aanlyn kan aansoek doen voordat hulle in die land aankom, wat vertragings sal verminder en doeltreffendheid sal verbeter. Hy sê die stelsel sal ook grenssekuriteit versterk terwyl dit ekonomiese groei en werkskepping ondersteun:

ENG RamaphosaOnElectronicTravel