# Die mynwerkersvakbond N-U-M se nasionale uitvoerende komitee gaan Eskom se herstrukturering in die hof uitdaag en sê hy sal tot by die Konstitusionele Hof gaan. President Cyril Ramaphosa het verlede maand ʼn plan ondersteun vir die vestiging van ʼn onafhanklike transmissiestelsel-operateur. Dit sal Eskom se eeu-oue alleenheerskappy beëindig en privaat vervaardigers en handelaars toelaat om ʼn vrye elektrisiteitsmark te skep. N-U-M se hoofsekretaris, Mpho Phakedi, sê dis ʼn stap na privatisering:
NUM berei voor vir regsoptrede teen planne vir onafhanklike transmissiestelsel-operateur [KLANK]
ENG PhakediOnRestructuring