Skip to content

Suid-Afrika eis vergoeding van regerings nadat byna R300-miljoen aan repatriasie bestee is [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse regering eis vergoeding van die regerings van Malawi, Nigerië en Ethiopië vir die koste om hul landsburgers te repatrieer. Die Grensbestuursowerheid het bekendgemaak dat 89-duisend-936 mense teen 7 Augustus deur Suid-Afrikaanse grensposte gerepatrieer is. Die Departement van Binnelandse Sake se direkteur-generaal, Tommy Makhode, sê die massa-repatriasie van onwettige buitelanders het die staat byna 293-miljoen-rand gekos, wat meer as vyf keer die departement se jaarlikse toelaag vir deportasies is:

ENG MakhodeOnUnfundedCosts