Skip to content

Wes-Kaapse premier beloof om belegging te versnel na afname in werkloosheid [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê dhy gaan pogings verskerp om beleggings te lok en meer werksgeleenthede te skep, na die provinsie se werkloosheidsyfer tussen April en Junie tot 19,5-persent gedaal het. Die provinsie het op ‘n jaargrondslag 91-duisend werksgeleenthede geskep, met sterk groei in finansies, handel en landbou. Regan Thaw van die provinsiale regering sê die fokus bly op die ondersteuning van besighede, die uitbreiding van uitvoere, die verbetering van vaardighede en belegging in infrastruktuur om ekonomiese groei en werkskepping te ondersteun:

ENG ThawOnDecline