Skip to content

Ministerie van Justisie stel strenger strawwe voor vir onwettige mynbou [KLANK]

# Die Ministerie van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het strenger wette voorgestel om onwettige mynbou hok te slaan, insluitend boetes van tot 100-miljoen-rand en tronkstraf van tot 30 jaar. Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette maak ook voorsiening dat dit ‘n misdryf sal wees om onwettige mynbedrywighede te ondersteun of te help bedryf. Minister Mmamoloko Kubayi sê die veranderings is om georganiseerde misdaad wat verband hou met onwettige mynbou te bekamp en die betrokke gemeenskappe, infrastruktuur en die ekonomie te beskerm:

ENG KubayiOnTougherPenalties