# Alle bergpasse in die Oos-Kaap wat gister weens swaar sneeuval gesluit was, is vanoggend heropen. Woordvoerder Unathi Binqose sê paaie bly nat en glad, en het motoriste aangespoor om versigtig te wees. Daar is digte mis en motreën op die Penhoekpas op die N6 tussen Komani en James Calata, wat sigbaarheid verminder. Binqose sê koue, reën en mis kom ook voor op laagliggende gebiede nader aan die kus:
Oos-Kaapse padgebruikers gemaan om versigtig te bestuur in nat toestande [KLANK]
ENG BinqoseOnWetConditions