Skip to content

Trump eis konflikvergoeding van Iran as deel van enige vredesonderhandelings [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het teruggekap na Iran oor sy eis vir vergoeding en gesê Teheran moet eerder vergoeding betaal vir sterftes en skade. Iran het ‘n reeks nuwe eise uitgereik wat Washington moet nakom voor hy skepe toelaat om vrylik deur die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes te beweeg. Trump sê hy het sy verteenwoordigers opdrag gegee om die vergoedingsversoek deel te maak van enige toekomstige onderhandelinge met Iran:

ENG TrumpOnDamages