Skip to content

Forum vra regering om standbeeld van Winnie Mandela by die Uniegebou op te rig [KLANK]

# Activists and Citizens Forum vra die regering en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur om ‘n standbeeld van Winnie Mandela by die Uniegebou in Pretoria op te rig. Woordvoerder Dennis Bloem sê die land moet nooit haar bydrae en opofferings vergeet nie. Hy sê toe leiers se stemme deur gevangenskap, verbanning of ballingskap stilgemaak is, was Mama Winnie s’n die een stem wat die apartheidsregering nie kon doof nie:

ENG BloemONMamaWinnie