# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, versoek leerders, ouers en skoolgemeenskappe om voorsorgmaatreëls te tref te midde van koue en nat weer. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana moedig leerders aan om warm aan te trek en steeds skool toe te gaan indien hulle gesond is en dit veilig is om te reis. Hy waarsku leerders om nie vure op skoolterreine te maak nie aangesien dit ernstige veiligheidsgevare inhou:
Gautengse LUR Maile waarsku leerders en ouers te midde van koue, nat weer [KLANK]
ENG LubhelwanaOnColdWeather