# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, moedig inwoners en gemeenskappe aan om uiters versigtig te wees en veiligheid eerste te stel tydens gure weerstoestande wat tans in dele van die land voorkom. Dit word veroorsaak deur ʼn afsny-laagdrukstelsel en ʼn hoogdrukstelsel. Sneeu het voorgekom in bergagtige gebiede in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê hulle sal gekoördineerde reaksie- en hulpverleningspogings in die betrokke gebiede ondersteun:
Minister Hlabisa waarsku gemeenskappe om uiters versigtig te wees tydens gure weerstoestande [KLANK]
ENG BinqoseONCommunities