Skip to content

Ramaphosa vra mans en seuns om na vore te tree en deel te wees van oplossing vir geslagsgeweld [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê baie moet nog gedoen word om veral geslagsgeweld en vrouemoord aan te spreek, wat die regering as ‘n nasionale ramp verklaar het. Die Verenigde Nasies se Vroueorganisasie reken die koers waarteen Suid-Afrikaanse vroue vermoor word is vyf keer die wêreldgemiddeld. Die president het gister die viering van die 70ste herdenking van die 1956-Vroueoptog in Pretoria gelei. Ramaphosa het ‘n beroep op mans en seuns gedoen om na vore te tree en deel van die oplossing te wees. Hy sê geslagsgeweld is nie ‘n vroueprobleem nie:

ENG RamaphosaOnGBVF