# Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitopwekking het in Junie met 8,1-persent gedaal vegeleke met dieselfde maand verlede jaar, en elektrisiteit beskikbaar vir verspreiding het met 2,8-persent gedaal. Op ‘n maand tot maand grondslag het beide elektrisiteitopwekking en -verspreiding ook in Junie afgeneem, wat laer elektrisiteitproduksie en -verbruik weerspieël. Tsholofelo Ditinti van Statistiek SA sê elektrisiteitopwekking was in die eerste kwartaal 2,5-persent laer as in die eerste kwartaal van die jaar:
Statistiek SA rapporteer afname in elektrisiteitopwekking en -verspreiding [KLANK]
ENG DitintiOnJuneElectricity