Skip to content

Prokureur in Johannesburg gered ná beweerde ontvoering voor haar huis [KLANK]

# ‘n Johannesburgse prokureur wat na bewering ontvoer is voor haar woonstel in Northcliff is veilig opgespoor. Sy was glo geskok maar ongedeerd. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê Alex van Heerden is gister in Vosloorus gered nadat sy die vorige aand ontvoer is toe sy uit ‘n e-taxi geklim het. Nevhuhulwi sê een verdagte is intussen in Sebokeng in hegtenis geneem en sal na verwagting in die Randburgse Landdroshof op ‘n aanklag van ontvoering verskyn:

ENG NevhuhulwiOnLawyerKidnapping