# Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, vra groter openbare bewusmaking van die Afrika- vryhandelsgebied en sê slegs 13-persent van die vasteland se inwoners is bewus daarvan, ondanks sterk steun vir streekshandel. Hy het in Johannesburg gesê dieper integrasie moet gewone burgers bevoordeel, nie net politieke en sakeleiers nie. Lamola het ondernemings aangespoor om nie ongeregistreerde migrante uit te buit nie, want dit kan Afrika se langtermyn-ekonomiese groei en streeksbestendigheid bedreig:
Lamola vra groter openbare bewusmaking van die Afrika-vryhandelsgebied [KLANK]
ENG-LamolaOnEconomy