# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het ‘n belangrike mylpaal bereik met Angola se aansluiting by die oorgrens-betalingstelsel. Hy het gepraat tydens die ambassadeursontbyt in Johannesburg waar die versterking van ekonomiese diplomasie, handel en belegging bespreek is. Lamola sê die projek sal handel tussen Afrika-lande bevorder. Hy sê die Afrika-Unie se Agenda 2063 vereis sterker streeksintegrasie en vrye beweging van mense en goedere in die vasteland:
Lamola beklemtoon handelsvordering in Afrika, waarsku oor konflik [KLANK]
ENG-LamolaOnProgress