# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor die uitwerking van die verdere dieselprys-verhoging en sê dis ‘n gevoelige slag wat miljoene sukkelende werkers en pendelaars nie kan bekostig nie. Dieselpryse het met tot een-rand-38-sent per liter gestyg. Woordvoerder Matthew Parks sê die regering se vroeëre tydelike opheffing van brandstofheffing was ‘n groot verligting, maar hulle vrees werkers, die gemeenskap en die ekonomie sal nie aanhoudende dieselprysstygings kan hanteer nie:
Cosatu sê meer moet gedoen word om werkers en ekonomie teen verdere dieselprysverhogings te beskerm [KLANK]
ENG ParksONDieselPrices