Skip to content

Reserwebank-president sê staatskaping moet blameer word vir Suid-Afrika se trae ekonomiese groei [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die land se ekonomie groei teen ‘n stadige tempo ten spyte van die aanvaarding van die regte makro-ekonomiese beleid, as gevolg van jare van staatskaping. Die land se bruto binnelandse produk het verlede jaar met 1,1-persent gegroei, terwyl die Nasionale Tesourie ‘n groeikoers van 1,4-persent verwag het. In die eerste kwartaal van hierdie jaar het die ekonomie met 0,5-persent gegroei. Kganyago het tydens ‘n openbare lesing by UNISA in Pretoria gesê om van stagnante groei weg te kom, moet Suid-Afrika riskante dinge probeer:

ENG KganyagoOnGrowth