# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Suid-Afrika se hoëkommissaris na Indië, Anil Sooklal, herroep vir raadpleging na aanleiding van oudpresident Jacob Zuma se ontmoeting met die voortvlugtige Gupta-familielid Ajay tydens ‘n besoek aan Indië. ‘n Interne ondersoek na die voorval word tans gedoen. Minister Ronald Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê die regering beplan om die reëls te verskerp vir oudpresidente wat diplomatieke ondersteuning vir buitelandse reise versoek:
Suid-Afrika herroep gesant na Indië oor Zuma en Gupta se vergadering [KLANK]
ENG LamolaOnSooklal