Skip to content

Staatsdiensvakbond veroordeel Inligtingsreguleerder oor sy terug-kantoor-toe opdrag [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die onmiddellike opskorting van die Inligtingsreguleerder se opdrag dat werknemers onmiddelik moet terugkeer werk toe. Die vakbond sê werknemers is gedwing om na die Woodmead-kantore terug te keer ondanks ‘n onopgeloste verbodskennisgewing van die Departement van Indiensneming en Arbeid. Woordvoerder Claude Naicker sê die reguleerder verontagsaam werkplek-veiligheidswette en versuim om ‘n vervoertoelaag-ooreenkoms na te kom wat verband hou met die verskuiwing vanaf Braamfontein:

ENG NaickerOnRegulator