# Sokker: Die regering het Banyana Banyana gelukgewens nadat hulle deurgedring het na die kwarteindronde van die Afrikabekertoernooi vir vroue in Marokko. Suid-Afrika het Burkina Faso 1-0 geklop na Thembi Kgatlana se doel. Die vier spanne in die halfeindronde deur na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Brasilië. Die adjunk- regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die regering is daartoe verbind om met belanghebbendes saam te werk om vrouesport te versterk en te bevorder:
Sokker: Regering wens Banyana Banyana geluk met WAFCON-kwarteindronde [KLANK]
ENG BaloyiONBanyanaBanyana