# Sokker: Die DA sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het duidelik iets om weg te steek nadat hy gister versuim het om voor die Parlement te verskyn. Hy was veronderstel om vrae te beantwoord oor die 31-miljoen-rand wat sy departement bestee het aan ʼn afvaardiging na die Wêreldbekertoernooi. McKenzie het die reis voorheen verdedig. Leah Potgieter van die DA sê dis onvergeeflik om die Parlement te vermy:
Sokker: DA sê minister McKenzie steek iets weg oor Wêreldbeker-afvaardiging se besteding van R31-miljoen [KLANK]
AFR PotgieterONMcKenzie